Slimkop

Ongelooflike stories

Kan jy glo hierdie stories is regtig waar? Bobbejaan werk op die spoorweg “Jack die seinman” was ’n bobbejaan wat gedurende die 1800s op die spoorweë gewerk het. Só het dit gebeur: James Wide ...

Vreemde heelal

Die heelal is vol vreemde en fantastiese verskynsels. Hier is ’n paar interessante feite oor die ruimte. Eenhoring Die Driespletige Newel lyk soos ’n perd met ’n horing op sy voorkop! ’n Newel is ’n gaswolk in die ruimte. Die magiese Mercurius Dit ...

Vuur en vlam

Al ooit gewonder wat gebeur as jy ’n vuurhoutjie trek? Of hoekom die vlamme van ’n braaivleisvuur rooi is, maar ’n gasplaat s’n blou? Hoe werk ’n vuurhoutjie? ...

Laat wiel met kleur

Daar is meer aan kleur as wat jy dalk dink...of sien. En dié geheime lê in die kleurwiel opgesluit! Hoe werk die kleurwiel? Kleurwiele kan uit verskeie kleure bestaan, maar daar is ’n paar basiese beginsels wat altyd geld. Die drie ...

Pret met persentasies

As jy in graad 6 is, kry jy nou vir die eerste keer met persentasies te doen. Hoe handig, want nou kan jy self uitwerk hoeveel afslag jy in winkels kan kry! Tot ...

Ke-tjieng!

Alles wat jy nog ooit van geld wou weet (maar nie hoe om dit uit te gee nie). Hoe word geld gemaak? Geld is van die vroegste tye af meestal van metaal ...

1 2 63