Nuus en Vermaak

Trolls is hier!

Die jongste animasierolprent deur DreamWorks, Trolls, word as die snaakste en slimste rolprent nog deur dié rolprenthuis beskryf. Die fliek vertel die storie van trolle wat fees vier 20 jaar nadat hulle die eerste keer deur die nare Bergens ...

Kom bou saam Lego!

Trek jou emmer Lego-blokkies nader, want dis weer tyd vir die Lego-fees! Dié jaarlikse fees is enige fanatiese Lego-liefhebber se droom. Dit het in 2011 begin as ’n groot kompetisie waar deelnemers Lego-meesterstukke moes optower in talle verkillende kategorieë – ...

Genugtig, Grace!

Grace VanderWaal, ’n 12-jarige sangeres en ukelelespeler van New York, het in Mei vanjaar die wêreld aan die gons gehad na sy met haar heel eerste America’s Got Talent-oudisie die beoordelaars en gehoor se voete onder hulle uitgeslaan het. ...

1 2 54